×

Wyszukaj artykuł

Podaj imię i nazwisko autora

Podaj tytuł szukanej piosenki

Ludowa afrykańska piosenki

Utwory wykonawcy:

Aai, aai, die Witborskraai

1. Aai, aai, die Witborskraai! Hiervandaan na Mosselbaai Hooggevlieg en laaggeswaai, By die groot see omgedraai. 2. Raai, raai Janpiet Kepaai Het sy rietgeweer gelaai, Tier gaan skiet by Mosselbaai, Nooit nie weer daar omgedraai. 3. Fooi, fooi, Stefaans du T...

Aanstap rooies

Aanstap rooies! Die pad is lank en swaar, Die mense wag al daar En die koffie is al klaar. O, laat julle kwassies swaai, swaai, Laat julle kwassies swaai, Wieg julle koppe fraai En laat die wiele draai. 

Afrikaners is plesierig

Afrikaners is plesierig, Dit kan jy my glo, Hulle hou van partytjies, En dan maak hulle so: Eers draai die ou vroutjie En dan draai haar ou man, En hy vat om haar lyfie En dan draai hulle saam. Goeie nag, my ou vroutjie, Goeie nag, my ou man! Oor 'n week 'n pa...

Al lê die berge nog so blou

Al lê die berge nog so blou, Al lê die berge nog so blou, Al lê die berge nog so blou, Haar woorde sal ek steeds onthou. Al woon my bokkie nog so ver Al woon my bokkie nog so ver Al woon my bokkie nog so ver Dan troos ek my aan die môre ster Nou gaan sy weg...

Daar kom die Alibama

Daar kom die Alibama, Die Alibama die kom oor die see. Daar kom die Alibama, Die Alibama die kom oor die see. Nooi, nooi die rietkooi, Nooi, die rietkooi is gemaak, Die rietkooi is vir my gemaak Om daarop te slaap. Nooi, nooi die rietkooi, nooi, Die rietkooi...

Daar Lê Die Ding

|: Jou kombers en My matras en Daar lê die ding, Daar lê die ding, Daar lê die ding. :| We are marching to Pretoria, Pretoria, Pretoria. We are marching to Pretoria, Pretoria here we come |: Die een kant op en Die anderkant af en Daar lê die ding, Daar lê d...

Daar Lê Die Ding (wersja ang.)

|: I'm with you and You're with me and So we are all together, So we are all together, So we are all together. :| We are marching to Pretoria, Pretoria, Pretoria. We are marching to Pretoria, Pretoria rules the waves. |: Sing with me, I'll Sing with you and...

Daar's 'n Wind wat Waai

Daar's 'n wind wat waai Soos hy nou daar waai. Hy waai my jas so teen 'n taaibos vas. Hy waai my hier en hy waai my daar; Hy waai my hare somme deurmekaar. Stadig, stadig oor die klippetjies Die reën val sulke wonderlike druppeltjies. Dis daar waar die die so...

Die Oukraalliedjie

Jy met jou mandolientjie, Ek met my bandolientjie, Sing ons die Oukraalliedjie saam; Sing ons van waterstrome, Slange in olienhoutsbome En 'n ribbok wat daar teen die rantjie staan. Ons sing, ons speel, van die Oukraal wat ons Nooit nie sal verveel, sal vervee...

Ek sal jou krij

Hier's ek weer, hier's ek weer met my rooirok voor jou deur Ek wil jou hê, ek sal jou krij Hier's ek weer, hier's ek weer met my rooirok voor jou deur Ek wil jou hê, ek sal jou krij Al slaan my ma my driemal op my kop Dan staan ek op, en kom ek weer Hier's e...

Ek soek na my Dina

Ek soek na my Dina, My Dina, my Dina. Ek soek na my Dina, Die Dina van my. O, hier is my Dina, My Dina, my Dina. O, hier is my Dina, Die Dina van my. 

Jan Pierewiet

Jan Pierewiet, Jan Pierewiet, Jan Pierewiet staan stil; Jan Pierewiet, Jan Pierewiet, Jan Pierewiet staan stil; Goeie môre my vrou, Hier's 'n soentjie vir jou. Goeie more my man, Daar is koffie in die kan. Jan Pierewiet, Jan Pierewiet, Jan Pierewiet, draai om...

Mama, 'k wil een man hè

Mamma, 'k wil een man hè! Wat 'n man, m'n lieve kind? Wil jij dan een Fransman hè? Nee mamma, nee! 'n Franse man die wil ik nie Want „parlezvous“ versta ik nie Dit is mijn plezier Met die Boerjongkerels hier. Kleine lieve meid, dat is geproken met verstand Zo...

Ou Tante Koba

Ou Tanta Koba die is so dom Sy roer haar koffie met haar groot toon om Ou Tanta Koba die is in die nood Want haar ou kalkoen is al drie dae dood. Dis nie myne nie, Dis nie joune nie Dis 'n ander man se goed waar julle om stry. Ander man se koffie, Ander man se...

Roelandstraat

O hier's ek weer In die Roelandstraat Woor die deur Van die magistraat. O alla basie wat het ek gemaak Toe kry ek nege maande bo in doe Roelandstraat. Japie Mei, En die wind waai in my sy. |: Laat staan sulke dinge laat staan, Laat staan sulke dinge laat staa...

Sarie Marais

My Sarie Marais is so ver van my hart, Maar’k hoop om haar weer te sien. Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon, Nog voor die oorlog het begin. R: O bring my t’rug na die ou Transvaal, Daar waar my Sarie woon. Daar onder in die mielies By die groen dorin...

Shosholoza

Shosholoza Shosholoza Ku lezontaba Stimela siphum' Rhodesia Shosholoza Shosholoza Ku lezontaba Stimela siphum' Rhodesia Wen' uyabaleka Wen' uyabaleka Ku lezontaba Stimela siphum' Rhodesia 

Stoppie

|: Stoppie, wie't vir jou gemaak, Dat jy vanaand so lekker smaak? :| |: Dit is die skollie booi wat op die railway werk, Stoppies draai van sy railway geld. :| |: En as die windjie so lekker draai, Daar onder by die rokers draai. :| 

Transvaalse Volkslied

1. Kent gij dat volk vol heldenmoed En toch zo lang geknecht? Het heeft geofferd goed en bloed Voor vrijheid en voor recht. Komt, burgers! laat de vlaggen wapp'ren, Ons lijden is voorbij; Roemt in de zege onzer dapp'ren: Dat vrije volk zijn wij! Dat vrije volk...

Trekliedjie

Die sweep het geklap En die wawiele draai Al agter die rooispan aan. Ons harte is swaar; Die skeiding is daar Van die plaas waar Ons tuise staan. Trek oor die vlakte En trek oor die rand. Stadig nou! Briek aandraai! Hotagter! Haaragter! Vat nou die wa! Geluk l...