×

Wyszukaj artykuł

Podaj imię i nazwisko autora

Podaj tytuł szukanej piosenki

Die Kampvuursangers piosenki

Utwory wykonawcy:

Aanstap rooies

Aanstap rooies! Die pad is lank en swaar, Die mense wag al daar En die koffie is al klaar. O, laat julle kwassies swaai, swaai, Laat julle kwassies swaai, Wieg julle koppe fraai En laat die wiele draai. 

Afrikaners is plesierig

Afrikaners is plesierig, Dit kan jy my glo, Hulle hou van partytjies, En dan maak hulle so: Eers draai die ou vroutjie En dan draai haar ou man, En hy vat om haar lyfie En dan draai hulle saam. Goeie nag, my ou vroutjie, Goeie nag, my ou man! Oor 'n week 'n pa...

Ek soek na my Dina

Ek soek na my Dina, My Dina, my Dina. Ek soek na my Dina, Die Dina van my. O, hier is my Dina, My Dina, my Dina. O, hier is my Dina, Die Dina van my. 

Vat jou goed en trek

Vat jou goed en trek, Ferreira, Vat jou goed en trek! Agter die bos is 'n klompie perde, Vat jou goed en trek! Swaar dra, al aan die een kant, Swaar dra, al aan die een kant, Swaar dra, al aan die een kant, Vat jou goed en trek!