×

Wyszukaj artykuł

Podaj imię i nazwisko autora

Podaj tytuł szukanej piosenki

Kobus! piosenki

Utwory wykonawcy:

Amen

Die son gaan stilstaan in die lug en swart brand teen die blou Die maan se trane, strome bloed, sal rooi vloei in die grou Die diere van die land en water en lug sal stilword en wetend kniel En die ysingwekende besef dat die waarheid heeltyd daar was sal...

Doodstraf

Ons is vryheid belowe maar het vrees ontvang Met pyn en trane en begrafnissang Die reënboog is rooi deurweek met bloed Op die horison agter die begrafnisstoet Doodstraf, bring die doodstraf terug Doodstraf, bring die doodstraf terug Ons is vryheid below...

Honger

Ek is honger vir die skaduwees wat intrek voor die son Ek is honger vir die strate en die ligte en beton Ek is honger om die dag se laaste voor my te sien vlug Ek is honger om die sondaars met my sonde te bevrug Ek is honger, honger Ek is honger vir verso...

Huigelaar

Halleluja Hosanna! Kom kyk na my konsert My skynheilige skouspel Die skamele honderd rande werd Ek preek die nuwe testament met 'n Rock'nRoll gebed Net 999neëntig op 'n cd of kasset Koop! Koop! Koop! My woorde soet soos stroop Die show wat ek hou sal v...

Kinderhel

Aan marsjeer die kinders, nimmereindigende nag Geen oë in hul koppe nie, donker holtes soos die graf Swart onder hul vingernaels, maaiers in die mond Velle flap om enkels en verslete voete vlek die grond Niks om te onthou, treur of berou Die vlamme ysig...

N.J.S.A

Hongersnood, Vigsdood Dakloos, werkloos, moedeloos, broos Presidentia, In Absentia Wanbestuur, vagevuur, ondier, plesier Orania, Azania Oggendstond, gifmond, kultuurbom-lont Obsessie, depressie Jeugslagting, skoolverkragting, dooie verwagting Oja, On...

Swaar metaal

Skedels plavei die aarde, dooie vals profete stil Kake verstar in 'n ewige bevrore gil Oordeel oor bedrieërs, hul liedere en dade Vonnis met vuur, stel tereg sonder genade Konings Oor Besete Uitverkore Siele Herrys uit die vlamme van Swaar Metaal Onaards...

Tienerangs

Betreur jou lot, Blameer vir God Staaf jou eise met trane en snot Middelvinger in die lug en jou duim in jou hol Almal is teen jou en die wêreld skuld jou fokol Skryf 'n hartseer gediggie oor jou tienerangs en sê Fok jou Blameer jou ma, blameer jou pa...

Witman

Witman loop deur die nuwe era strate Honger in die sakke en vloeke in die mond Witman kyk na die vrygestelde slawe Vergete monumente, Bloedrivier, Godsverbond Witman loop met 'n swart agorafobia Soli deo Gloria, strate van Pretoria Witman se toekoms lyk...